Description of Albert District
Shared note | Description of Albert District Albert - Hierdie is 'n distrik.`n Kaart van die oosgrens van 1848 tot 1894 dui die distrik as volg aan. Aan die Westekant vorm die Stormbergspruit die grens tussen die distrik Albert en distrik Colesberg. Aadie suidekant vorm die Suurberg , Bamboesberg en Stormberge. Aan die Oostekant vorm die Drakensberg die grens en aan die Noordekant is die Oranje rivier die grens vir die westelike Noordgrens en meer na die Ooste vorm die Witteberge die grens. Volgens die kaart val Lady Grey net buite die Albert distrik |
Source | Stamouers Citation details: http://www.stamouers.com/index.php/the-land-sp-908809780/661-plek-gids : accessed 1 June 2016 |
Given names | Surname | Sosa | Birth | Place | Death | Age | Place | Last change | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Willem Isaak Grobler Willem Isaak Grobler | August 13, 1822 | 198 | Cradock, Eastern Cape | 7 | January 13, 1886 | 135 | 63 | Vaalplaat, Dist. Albert | M | YES | YES | |||||
Judith Magdalena Odendaal Judith Magdalena Grobler | about December 1811 | 209 | Swellendam, Western Cape | 7 | October 30, 1901 | 119 | 89 | Elandsfontein, Dist. Albert | F | YES | YES |